Burger(s) Genealogie

'n Geskiedenis van die Burger Families in Suid Afrika

Sarel Johann Burger


Lorem Ipsum

Hierdie webtuiste is moontlik gemaak deur die jare se navorsing van Oom Sarel Burger. Enige persoon wat navrae oor die Burger Familie gehad het sou by Oom Sarel uitgekom het. Hy het altyd uit sy pad gegaan om jou te help om jou gekoppel te kry aan die Burger stamboom. Met medelye moes ons op 16 Feb 2018 hoor dat Oom Sarel Johann Burger oorlede is. Hy sal werklik gemis word en Hierdie webtuiste is huldeblyk aan hom vir sy jarelange navorsing. Meer as 90% van al die dokumente en inligting op die web tuiste is afkomstig van hom.

Meer ...

Ander Kenmerke

Hierdie werf word aangedryf deur The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, geskryf deur Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Onderhoud deur Juan Burger. | Data beskermings beleid.